Spildeure het 'n swaaibeweging wat draai op 'n spil (spilpunt) in teenstelling met 'n skarnier wat aan 'n raam vasgemaak is. Ideaal vir ingangsdeure aangesien spildeure groter, swaarder en sterker as skarnierdeure is
Beskikbaar met sylig- en boligopsies
Verskeie slot en handvatsel opsies beskikbaar
Geglasuur met 6,38 mm gelamineerde veiligheidsglas
Plaaslike pakkings en seëls van hoë gehalte word gebruik.
Spildeurkonfigurasies - Alu Centric (Edms.) Bpk.pdf