Om 'n kwotasie te genereer, sal ons die volgende benodig; - Naam en Kontakbesonderhede - Ligging/adres (indien installasie of aflewering vereis word) - Geskatte of Finale mates/bouplanne/tekeninge - Enige spesifieke ontwerpe op nie-standaard items. Sien uit daarna om van jou te hoor!