Aluminium patiodeure

'n Bekostigbare en betroubare skuifdeur met kwaliteit hardeware. Ideaal vir huise. Beskikbaar in 2, 3, 4 en 6 paneelkonfigurasies.

Beskikbaar met syligopsies Kan vliegskerms akkommodeer. Geglasuur met 5 mm gehard veiligheidsglas. Ook beskikbaar in 6,38 mm gelamineerde veiligheidsglas. Plaaslike pakkings en seëls van hoë gehalte word gebruik.

Standaard Patio Deur Konfigurasies - Alu Centric (Edms.) Bpk.pdf